Graad 1 – Werkkaart 1: Optelling

R19.84

‘n Prettige Graad 1 werkkaart oor basiese optelling, met ‘n lemoen-tema om optelling visueel en interaktief te maak. Ideaal vir klaswerk of huiswerk.

(Werkkaart Aantal Bladsye: 1)

(Sluit Memo in – 1 Bladsy)

Description

Hierdie werkkaart bevat 20 optelsomme om leerders se hoofrekenvaardighede te toets.

Dit is ideaal vir ‘n vinnige toets of oefensessie.

Die doel is om elke som so gou as moontlik te voltooi. Hoe vinniger, hoe beter!

Dit sal help om spoed en akkuraatheid in wiskunde te verbeter.

1
1
Your Cart
×