Description
Hierdie werkkaart bestaan uit ses vrae:
Vraag 1: Leerders moet onderskei tussen ewe en onewe getalle en elkeen in ‘n verskillende kleur inkleur.
Vraag 2: Leerders moet tussen tiene en ene onderskei.
Vraag 3: Verbind die gegewe syfer met die korrekte woordvorm van die getal.
Vraag 4: Skryf die gegewe getalle in uitgebreide notasie.
Vraag 5: Vergelyk getalle en bepaal of een meer of minder as ‘n ander is.
Vraag 6: Los somme op wat ‘n kombinasie van optel en aftrek bevat.
Reviews
There are no reviews yet.