Graad 4 – Werkkaarte: Breuke

R20.00

Die werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings van breuke. In elke grafiese voorstelling is sekere gedeeltes ingekleur. Die leerder moet die ingekleurde gedeeltes identifiseer en die breuk benoem wat die verhouding tussen die ingekleurde en die totale gedeeltes aandui.

Description

Hierdie werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings van breuke.

In elke grafiese voorstelling is sekere gedeeltes ingekleur.

Die leerder moet die ingekleurde gedeeltes identifiseer en die breuk benoem wat die verhouding tussen die ingekleurde en die totale gedeeltes aandui

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 – Werkkaarte: Breuke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×