Description
Graad 1 – Werkkaart 5: Getalle, Bewerkings & Verwantskappe
Werkkaart sluit die volgende vrae in:
- Vraag 1: 10 vrae oor rangorde van getalle – ‘n Prentjie is omkring en die leerder moet bepaal die hoeveelste prentjie is omkring
- Vraag 2: 10 vrae oor rangorde van getalle – Die woord van rangorde word gegee, bv derde en die leerder moet die korrekte prentjie omkring
- Vraag 3: Groter as en kleiner as getalle
- Vraag 4: Watter getal kom voor, na of tussen
(Werkaart bestaan uit 5 bladsye – Memo ingesluit)
Reviews
There are no reviews yet.