Description
Hierdie werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings wat in breukdele verdeel is.
Die leerder moet die korrekte aantal dele van die breuk inkleur soos aangedui deur die breuk langs elke skets
R29.00 Original price was: R29.00.R18.56Current price is: R18.56.
Hierdie Graad 4-werkkaart help leerders om breuke te oefen deur vorms in te kleur om by die gegewe breuke te pas. Dit versterk begrip van dele van ‘n geheel en breukvoorstellings​
Hierdie werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings wat in breukdele verdeel is.
Die leerder moet die korrekte aantal dele van die breuk inkleur soos aangedui deur die breuk langs elke skets
Excel on any topic with the best maths resources in South Africa.
Reviews
There are no reviews yet.