Graad 2 – Werkkaart 6: Deling & Groepering

R39.68

Description

Leerders oefen deling (÷2, ÷3, ÷4, ÷5, ÷10) in hierdie werkkaart wat uit vier vrae bestaan:

Vraag 1: Basiese kort deling.

Vraag 2: Toetsing van kort deling.

Vraag 3: Deelsomme en hul inverses deur vermenigvuldiging.

Vraag 4: Vraag met gemengde kort deelsomme.

1
1
Your Cart
Graad 1 - Werkkaart 2: Aftrekking
1 X R19.84 = R19.84
×