Triangle2

Graad 2 – Werkkaart 1: Getalle, Bewerkings & Verwantskappe

Original price was: R25.00.Current price is: R16.00.

Hierdie werkkaart bestaan uit 3 vrae wat fokus op getalle en hul toepassings: Skryf die gegewe getal in woorde. Gee die syfer wat ooreenstem met die gegewe woord. Vergelyk getalle deur groter as en kleiner as te gebruik.

Description

Hierdie werkkaart bestaan uit 3 vrae wat fokus op getalle en hul toepassings:

Vraag 1: Skryf die gegewe getal in woorde.

Vraag 2: Gee die syfer wat ooreenstem met die gegewe woord.

Vraag 3: Vergelyk getalle deur groter as en kleiner as te gebruik.

1
1
Your Cart
×