Description
Vraag 1: Rangorde van Getalle – Posisie van Prentjie – 10 vrae: Bepaal die Rangorde van ‘n omkringde prentjie
Vraag 2: Rangorde van Getalle – Omkring die Korrekke Prentjie – 10 vrae: Omkring die prentjie volgens die gegewe rangorde-term (bv. Derde).
Vraag 3: Groter as en Kleiner as – 10 vrae: Vergelyk twee getalle en gebruik >,< of =
Vraag 4: Wat Kom Voor, Na of Tussen – 10 vrae: Vul die getal in wt voor, na of tussen gegewe getalle kom
Reviews
There are no reviews yet.