Description
Hierdie Graad 8 Wiskunde Toets 2 dek verhoudings, afstand, spoed en tyd, en help leerders om probleemoplossingsvaardighede in proporsionele redenering en bewegingsberekeninge te ontwikkel. Die toets sluit in vereenvoudiging van verhoudings, vermeerdering en vermindering van verhoudings, verdeling in ‘n gegewe verhouding, en die oplossing van afstand-spoed-tyd probleme. ‘n Scenario-gebaseerde vraag toets verdere toepassing in werklike situasies.
Met ‘n totaal van 30 punte en ‘n tydsduur van 45 minute, is hierdie gestruktureerde assessering ideaal vir die versterking van sleutelwiskundige konsepte in Kwartaal 1. Perfek vir onderwysers, tutors en leerders wat voorberei vir eksamens.
Reviews
There are no reviews yet.