Description
Graad 7 – Toets: 2D Vorms – Sirkels
Die toets bestaan uit 4 vrae wat bestaan uit:
- Waar of Vals vrae rondom die teorie van ‘n sirkel
- Kortvrae: Benoeming van die dele van ‘n sirkel
- Terminologie rondom sirkel teorie – Gee een woord vir ‘n omskrywing
- Berekening van die radius en middellyn vrae
(Die toets bestaan uit 5 bladsye – Detail Memo ook ingesluit – 5 Bladsye)
Reviews
There are no reviews yet.