Description
Graad 7 – Algebraïese Vergelykings – Aftrekking verander na Optelling
Bestaan uit twee bladsye. Werkkaart oor algebraïese vergelykings, met ‘n voorbeeld wat verduidelik hoe die minus-teken na ‘n plus-teken verander in vergelykings, asook 20 oefensomme om hierdie verandering te oefen. (Memo ingesluit)
Reviews
There are no reviews yet.