Die werkkaart bevat 8 verskillende 3D-vorms. Die leerling moet vir elke vorm die naam, hoekpunte, aantal sye, aantal vlakke en die vorms van die vlakke benoem. Die dokument bestaan uit 2 bladsye en sluit ‘n memo in.
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Graad 5 – Eienskappe van 3-D vorms (Werkkaart)” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.