Graad 4 – Werkkaart : Vermenigvuldiging (Opbreek Metode)

R20.00

Hierdie Graad 4-werkkaart fokus op vermenigvuldiging deur die opbreekmetode te gebruik. Leerders oefen om twee-syfer getalle met een-syfer getalle te vermenigvuldig en verifieer hul antwoorde deur resultate op te tel​

Description

Die werkkaart bevat ‘n verduideliking van vermenigvuldiging deur die Opbreek-Metode. Dit sluit 10 oefensomme in om die leerder te help om die metode te bemeester (Twee-syfer getalle met een-syfer getalle)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 – Werkkaart : Vermenigvuldiging (Opbreek Metode)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×