Graad 4 – Werkkaart : Breuke – Kleur die korrekte breukdeel in

R20.00

Hierdie Graad 4-werkkaart help leerders om breuke te oefen deur vorms in te kleur om by die gegewe breuke te pas. Dit versterk begrip van dele van ‘n geheel en breukvoorstellings​

Description

Hierdie werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings wat in breukdele verdeel is. Die leerder moet die korrekte aantal dele van die breuk inkleur soos aangedui deur die breuk langs elke skets

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 – Werkkaart : Breuke – Kleur die korrekte breukdeel in”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×