Description
Die werkkaart handel oor analogiese tyd en leer leerders hoe om die tyd op ‘n analoog horlosie te lees. Dit verduidelik die verskil tussen die kort uurwyser en die langer minuutwyser, en hoe om “oor” en “voor” te verstaan op ‘n horlosie. Leerders word gevra om tyd te lees en op horlosies in te vul, asook om eenvoudige vrae oor tydsberekening te beantwoord
Reviews
There are no reviews yet.