Graad 10 – Toets 2: Getalpatrone

R30.00

Graad 10 – Toets 2: Getalpatrone

Die toets bestaan uit 30 punte en bestaan uit 3 vrae onder andere:

  • Getalpatroon word gegee waar van leerder verwag word om onbekende op te los asook die nde term, sowel as om die term se waarde te bereken soos gegee per toets
  • Lineêre getalpatroon word gegee waar van leerder verwag word om x te bereken
  • Indien die waarde van x gegee word (invervanging) moet leerder die algemene reël bereken

Description

Die toets bestaan uit 30 punte en bestaan uit 3 vrae.

Hierdie uitleg dek die kern van getalpatrone en die toepassing van wiskundige konsepte soos substitusie en die bepaling van algemene reëls. Die toets sal leerders se begrip van patrone, algebra en algemene wiskundige afleidings toets.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 – Toets 2: Getalpatrone”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×