Description
Die toets bestaan uit 30 punte en bevat die volgende vrae:
Die toets bevat twee vrae waar ‘n getalpatroon gegee is en die leerder die volgende moet bepaal:
• Getalpatroon waar die onbekende bepaal moet word asook die n-de term
• Bepaling van ‘n sekere term in die patroon
Lineêre getalpatroon en vrae rondom die patroon
(Toets bestaan uit 4 bladsye – Sluit memo in)
Reviews
There are no reviews yet.