Graad 1 – Werkkaart 3: Getalpatrone & Groepering

R25.00

Graad 1 werkkaart oor getalpatrone en groepering. Help jong leerders om basiese tel- en patroonherkenningsvaardighede op ‘n prettige, interaktiewe manier te ontwikkel.

(Werkkaart Aantal Bladsye: 3)

(Sluit Memo in – 3 Bladsye)

Description

Hierdie werkkaart bestaan uit drie afdelings:

1. Getalpatrone (10 vrae) – Leerders moet die patroon voltooi.

2. Volgende in die Patroon (10 vrae) – Bepaal watter getal volgende in die gegewe patroon kom.

3. Groepering (10 vrae) – Vrae wat fokus op die groepering van getalle.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 – Werkkaart 3: Getalpatrone & Groepering”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×