Description
Hierdie dokument bestaan uit ‘n Werkskaart (1 x bladsy) en ‘n Memo (1 x bladsy). Die werkskaart bevat 20 vrae om leerders se vermoë te toets oor getalsinne. Van die getalsinne sluit ook dan BODMAS in om sodoende die volgorde van bewerkings te toets.
Reviews
There are no reviews yet.