Description
Hierdie werkkaart bevat 30 grafiese voorstellings van breuke.
In elke grafiese voorstelling is sekere gedeeltes ingekleur.
Die leerder moet die ingekleurde gedeeltes identifiseer en die breuk benoem wat die verhouding tussen die ingekleurde en die totale gedeeltes aandui
Reviews
There are no reviews yet.