Graad 1 -Werkkaart 5: Getalle, Bewerkings & Verwantskappe

Original price was: R30.00.Current price is: R21.68.

‘n Graad 1 werkkaart vir Kwartaal 4, gefokus op getalorde, vergelyking, en posisionele begrip deur aktiwiteite soos posisie-identifikasie en waardevergelyking. Ideaal vir die ontwikkeling van grondliggende wiskundevaardighede op ‘n interaktiewe manier.

(Werkkaart Aantal Bladsye: 5)

(Sluit Memo in – 5 Bladsye)

Description

Vraag 1: Rangorde van Getalle – Posisie van Prentjie – 10 vrae: Bepaal die Rangorde van ‘n omkringde prentjie

Vraag 2: Rangorde van Getalle – Omkring die Korrekke Prentjie – 10 vrae: Omkring die prentjie volgens die gegewe rangorde-term (bv. Derde).

Vraag 3: Groter as en Kleiner as – 10 vrae: Vergelyk twee getalle en gebruik >,< of =

Vraag 4: Wat Kom Voor, Na of Tussen – 10 vrae: Vul die getal in wt voor, na of tussen gegewe getalle kom

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 -Werkkaart 5: Getalle, Bewerkings & Verwantskappe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    ×